Hy het altyd vir haar gesê sy sal nie ’n grap snap nie, al stippel iemand dit vir haar uit, maar sy het altyd vir syne gelag.

Wat ter man sou nie gevlei voel nie? Van die oomblik dat Woody Allen Diane Keaton laat in 1968 die eerste keer gesien het toe sy vir sy toneelstuk Play It Again, Sam, ’n oudisie afgelê het, moes dit duidelik gewees het sy is dolverlief op hom.

Trouens, sy het lank tevore al op hom verlief geraak toe sy hom op TV gesien het.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.