Beyoncé en Kelly Rowland sing saam op Michelle Williams se gospelliedjie Say Yes en hoewel dit nie die soort musiek is wat ons gewoonlik van Destiny’s Child sou hoor nie, is dit nogtans die moeite werd om na te luister.

http://www.youtube.com/watch?v=2MZxf-lQD-o