Some special grown up time in Dubai with my favourite grown up... #throwbackthursday #tbt

A post shared by Kerry McGregor (@kerrydmcgregor) on

Die jongste toevoeging tot die McKenzie-kroos heet Milla McKenzie. Sy is verlede Maandag gebore, het haar trotse ma op Instagram vertel.

Milla McKenzie ?? XIX.VI.MMXVII Our new very special human... ??

A post shared by Kerry McGregor (@kerrydmcgregor) on

Kerry en Neil, wat tans die Protea-kolfafrigter is, is al 10 jaar getroud. Hulle het reeds twee kinders: ’n seun, Luke (9), en 'n dogter, Riley (7).

Tydens haar swangerskap het Terry kiekies van haar swanger magie op Instagram gedeel.

30weeks ...and counting

A post shared by Kerry McGregor (@kerrydmcgregor) on


Kerry het twee susters, Tracy en Cindi. Die drie susters bedryf saam ’n blog, Born Three. Sy het vroeër op Instagram vertel hoe geseënd sy is om twee susters te hê. "Ek is so bly Riley sal ook een van die dae ervaar hoe dit voel om ’n suster te hê!" het sy toe gesê.

Veels geluk, julle twee!