Demi Lovato se hare haal weer nuus, want wat is ’n week nou sonder om by die haarsalon in te gaan loer? Die dapper ster het weereens besluit om haarlokke nog korter te sny en ons moet nogal erken, dit lyk pragtig!

untitled

- Janine Nel