[caption id="attachment_174017" align="alignnone" width="600"]Henri van Breda in die Kaapse Hoogeregshof. Foto: Gys Visser Henri van Breda in die Kaapse Hoogeregshof. Foto: Gys Visser[/caption]

Dit is in die lig van Henri se stelling dat hy vir ure lank bewusteloos was, asook ’n moontlike rede hoekom hy ná die voorval so kalm voorgekom het.

[caption id="attachment_174013" align="alignnone" width="600"]Die openbare galery was volgepak met belangstellendes. Foto: Gys Visser Die openbare galery was volgepak met belangstellendes. Foto: Gys Visser[/caption]

Later die aand, om 21:45, het polisie vir Henri weer na haar gebring sodat sy wonde ondersoek kan word en die dokter die polisie se mediese ondersoekverslag kan voltooi. Michelle vertel dat Henri met hierdie besoek baie meer strak was en net eenwoord-antwoorde gegee het. Tydens die vorige besoek was hy vriendelik en het gemaklik met die personeel gesels.

[caption id="attachment_174009" align="alignnone" width="600"]Henri van Breda in die Kaapse Hoogeregshof. Foto: Gys Visser Henri van Breda in die Kaapse Hoogeregshof. Foto: Gys Visser[/caption]

Henri het gemaklik gelyk aan die begin van die verrigtinge en ’n paar keer gelag en geglimlag. Toe Michelle begin getuig het, het hy meer strak gelyk en dit met erns gevolg.

[caption id="attachment_174018" align="alignnone" width="600"]Dr. Michelle Van Zyl, voormalige hoof van ongevalle by die Vergelegen MediClinic op Stellenbosch, en Dr. Johan Dempers, forensiese patoloog, verlaat die Kaapse Hoogeregshof. In die agtergrond is Lorinda Van Niekerk, Henri se prokureur. Foto: Gys Visser Dr. Michelle Van Zyl, voormalige hoof van ongevalle by die Vergelegen MediClinic op Stellenbosch, en Dr. Johan Dempers, forensiese patoloog, verlaat die Kaapse Hoogeregshof. In die agtergrond is Lorinda Van Niekerk, Henri se prokureur. Foto: Gys Visser[/caption]