Sy was besig om haar baba aan die slaap te sus toe sy ’n knop aan die regterkant van sy lyfie voel.

Enkele dae later is haar en haar man se grootste vrees bevestig: Hul kosbare 15 maande oue seuntjie het kanker.

Sedertdien is Sarah-Kate en Darren Scott se lewe ’n warrelwind van hospitale en dokters. Hul kleinding het intussen met die behandeling begin wat hom hopelik gesond sal maak, maar hef aan lê nog voor.

Lees meer in die nuutste uitgawe.