Terwyl talle op sosiale media hul dank uitspreek oor reën wat uiteindelik verligting bring vir groot dele van Gauteng, het hael 'n towerwêreld geskep.

'n Brug in Brakpan is geheel ontoeganklik en verkeerschaos is aan die orde van die dag. KLIEK HIER vir wenke oor padveiligheid en vloedrisiko's vir bestuurders en voetgangers