'n Borrelende "Dina" (Edrien Erasmus) kan nie haar opgewondenheid oor die outentieke gevoel op die stel beteuel nie. Herken jy enige van die periode-items wat hierdie fliek so besonders gaan maak?