Die regisseur, Quentin Krog, vertel hoekom hierdie fliek jou hart gaan verower en jou gaan terugvoer na 40 jaar gelede.