"Ek dink ons het ’n baie mooi movie hier in ons hande," sê die regisseur van Vir die Voëls, Quentin Krog aan die einde van die skiettydperk vir Huisgenoot se eeufeesfliek.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls