"Dis ’n baie bittersoete ervaring" vertel Simone Nortmann oor die laaste paar dae op die stel van Huisgenoot se eeufeesfliek.

Sy het die regte Irma ontmoet en bestempel dit as een van die grootste oomblikke ooit.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls