"Dit is eintlik baie hartseer" sê Leandry Smit, wat die rol vertolk van Irma Humple jnr vertolk. Vandag is haar laaste dag op die stel. Maar dis duidelik dat die kleine juffer reg is vir 'n volgende fliek!

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls