"Hierdie week was 'n tawwe enetjie" vertel regisseur Quentin Krog. En toe waag Sampie dit boonop om nie vir Irma springmielies by die bioskoop te koop nie ...

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls