Wie onthou nog die ou speletjie: "Naam, van, dier en dorp"? Dis deel van die pret wat help om die koue op Kragbron te verdryf.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls