Ons ontmoet vir Sampie de Klerk, vertolk deur Francois Jacobs. En soos enige jong man wat sy sout werd is, moet daar natuurlik ook 'n brakkie wees. Ontmoet daarom ook vir Peanut!

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.