"Is dit my hande? Want my hande is nie so dun nie!" Boonop is Leandry Smit, wat die rol vertolk van Irma Humple jnr vertolk, in feitlik elke toneel kaalvoet... terwyl dit bibberend koud is.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls