Hoekom sit Irma en Sampie in die bakkie? En daardie spronge in die middel van die straat?

Dis bitter koud, maar die spannetjie stu voort op die stel van Vir die Voëls.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

Gaan loer hier vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls