Maar daardie hospitaal lyk dan so bekend! Regisseur Quentin Krog verklap 'n paar geheime rondom die fliek en hul vernugtige truuks om die regte atmosfeer te skep.

Volg #VirDieVoëls en #25November2016 op Twitter vir meer oor die fliek.

KLIK HIER vir meer inligting oor die fliek.

Vind die vorige episodes hier:

Daagliks op die stel van Vir die Voëls