Snakes on a plane Die plofbare onthullings dat die invloedryke Gupta-familie glo met kabinetsposte gesmous het, het skokgolwe deur die land gestuur, maar op Twitter het gebruikers die ligter kant van dié donker verwikkelinge raakgesien. Lees ook: Is Jacob Zuma se dae as president getel? In ’n hutsmerk #StateCaptureMovieTitles wat sinspeel op die Guptas se oënskynlike staatsoorname het die Twitterati tong-in-die-kies fliekname gekies om dié skandaal mee uit te beeld.

[caption id="attachment_120246" align="alignnone" width="600"]Foto: Twitter Foto: Twitter[/caption] Selfs Deon Meyer, die meester van Afrikaanse spanningsromans en outeur van topverkopers soos Dertien Uur en Ikarus, het saamgespeel: deon meyer
guptas
twiets gupta

– Almari Wessels

Ander stories op Huisgenoot.com

Eendjies, eendjies een-een van Johannesburgse hoofweg deur paramedici gered

Man stel aanlyn profiel as vrou op, met skokkende gevolge

‘Ek hou jou dop!’: Man vind onheilspellende 15 jaar oue boodskap in sy kaggel

Almal se gunsteling-‘prinses’ binnekort weer op die silwerdoek

‘Ek is moeg, ek wil nie meer so lyk nie,’ vertel mismoedige Worcester-man met aardige groeisel aan sy nek