In dié swart-en-wit video is die voorsanger, Chris Martin (37), vasgevang in ’n liefdesdriehoek met die pragtige Ziyi Zhang (35) van Crouching Tiger, Hidden Dragon-faam. Is ons al wat dink die liedjie gaan oor sy onlangse “bewuste ontkoppeling” van sy aktrise-vrou, Gwyneth Paltrow (41)?

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=Qtb11P1FWnc