Hy dink nie hy is ’n goeie sanger nie.

Dis nou ’n man wat spog met drie Samas, en die ou wat pas by Huisgenoot-Skouspel vir sy

lewenslange bydrae tot Suid- Afrikaanse musiek vereer is.

Sy treffer Karoonag is immers al volksbesit.

“Ek sing toevallig,” sê die sanger en Kwêla-aanbieder Coenie de Villiers (55).

Lees meer oor Coenie se musiektalent in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.