Die 28-jarige Scott trek op ’n haar na sy pa (84) in die reeks swart-en-wit foto’s. Dit is die eerste keer dat Scott model speel vir ’n groot modehuis.

Clint Eastwood in 1960.

[caption id="attachment_76746" align="aligncenter" width="600"]Aardjie na sy vaartjie. Scott Eastwood trek baie na sy pa in die nuwe advertensieveldtog vir Hugo Boss. Aardjie na sy vaartjie. Scott Eastwood trek baie na sy pa in die nuwe advertensieveldtog vir Hugo Boss.[/caption]

scott-eastwood-boss

scott-eastwood-boss-2

Scott is self ook ’n akteur en het al in ’n handvol flieks verskyn. Hy het onder meer die rol van Joel Stransky vertolk in sy pa se 2009-fliek Invictus.

Hy sal later vanjaar saam met Brad Pitt in Fury te sien wees. Dié fliek handel oor ’n vyfmanspan wat ’n aanval op Nazi-Duitsland loods.

Bronne: Daily Mail, IMBD, ET Canada