Chris gaan die rol van Kai vertolk, “’n sjarmante en onstabiele nuweling met die ontsenuende vermoë om normaal te lyk wanneer hy moet. Hy kan speels en obsessief wees, met ’n mate van adolessente angs.”

Ons kan skaars wag! En ingeval jy dit misgeloop het, hier is The Vampire Diaries se skreeusnaakse Comic-Con video:

- Janine Nel