Ons hoop Chris Brown bly op die regte pad ná hy onlangs uit die tronk vrygelaat is. Die  25-jarige sanger het ’n nuwe liedjie, New Flame, uitgereik waarop Usher en Rick Ross ook saamsing. Welkom terug, Breezy!

http://www.youtube.com/watch?v=6fMuhbE-NRc

-      Lara Atson