Altesaam 14 babapandas het onlangs honderd dae oud geword. Dié ouderdom is ’n mylpaal in Chinese tradisie wanneer die familie saamkom om die baba ’n lang en gelukkige lewe toe te wens. Sommige van dié kleintjies weeg nou tot 20 keer meer as toe hulle gebore is.

Kyk net hoe oulik:

Bronne: time.com, youtube.com