Dit lyk ofCheryl Cole gaan terugkeer as ’n beoordelaar van X Factor USA ná onderhandelings met Simon Cowell. Die twee het in 2011 ’n uitval gehad toe hy haar die trekpas gegee het nadat sy slegs drie keer in die debuutseisoen te sien was.