Die 22-jarige Britse popster het pas die tweede kortspeler, Break the Rules, bekendgestel. Dit handel oor hoe sy nie skool toe wil gaan nie en al die reëls wil verbreek. Aitsa!

-      Lara Atson