OP SY dag het hul verhouding die wêreld laat gons. Dit het oor drie dekades gestrek en die gees van ’n vrou wat ons as die Prinses van Harte geken het, vernietig.

Maar dinge lyk deesdae ook minder rooskleurig vir Engeland se toekomstige koning prins Charles en sy vrou, Camilla.

Die twee het onlangs hul vyfde huweliksherdenking gevier, maar koninklike waarnemers onthul hulle het uitmekaar gedryf – en meen hulle moes maar liewer net minnaars gebly het.

Lees die volledige artikel in die Huisgenoot van 15 Julie 2010