Die koningshuis het Vrydagaand in 'n kort verklaring diƩ blye nuus bekend gemaak. ?

Dit sal prins Albert, 56, se derde kind wees en ook sy troonopvolger. Hy het twee kinders uit 'n vorige verhouding.

Die paartjie het in Jule 2011 getrou.

Die Suid-Afrikaanse gebore Charlene is 'n voormalige swemkampioen.