Ons dink: 4/5

Hierdie rock-CD is ’n veilige keuse as jy jou kleuter aan musiek wil blootstel en sal selfs vir ouers plesier verskaf.

Dit bied ’n sagte rockklank met ’n amperse jazz-ondertoon.

Met Bill Harley se Sleep the Whole Day Through, Jump Up van Brady Rymer and the Little Band That Could is daar geen rede om stil te sit nie.

Putymayo maak rock vir kleintjies koel.