Ons dink: 4/5

Met sy agtste album, sy eerste in drie jaar, breekKid Rock die ys met twee lekker rock-nommers.

Die Amerikaanse rock- en rap-ster nooi jou binne met ’n bietjie soul en sê dan plek-plek iets met sy blues wat jou laat dink.

Daarby kry hy hulp van groot name soos Sheryl CrowBob Seger en Zac Brown. Dis rock in die tradisie van die Amerikaanse Suide.