Ons dink: 4/5

Willem Botha keer ná drie jaar terug met sy langverwagte derde album. Dis baie meer volwasse en persoonlik as sy vorige werk.

Die CD begin met die ritmiese Saggies Praat Is Duiwelsraad en dan volg die een lekkerluister-melodie ná die ander.

Liedjies soos Vat Oor by My Jesus en Miley Cyrus se treffer The Climb raak die siel. Soen My tot Jy Lekkerkry, Klapsoen en My Stem Is Joune (spits jou ore vir “Huisgenoot” in die lirieke) sal jou voete laat jeuk.

Willem mag maar liedjies skryf.

.

Op soek na die beste prys? Klik op die mier!