Ons dink: 3/5

Ná ’n lang stilte het die Ierse seunsgroep Westlife in 2009 weer op die radar verskyn en hul sewende album, Gravity, is onlangs uitgereik.

Maar moenie te veel verwag nie. Die eerste liedjie, Beautiful Tonight, met sy polsende ritmes herinner aan die Westlife van ouds, maar die ouens neem gou weer hul toevlug tot rustige ballades.

Luister veral na No One’s Gonna Sleep Tonight en The Reason.