Ons dink: 4/5

Twihards sal natuurlik dié CD van die klankbaan opraap, maar selfs al laat die fliek jou koud, is dié koel versameling die moeite werd.

Van die gewildste snitte is It Will Rain deur die nimlike Bruno Mars, From Now On deur The Features en I Didn’t Mean It deur The Belle Brigade.

Spits ook jou ore vir die romantiese A Thousand Years deur Christina Perri en Sleeping at Last deur Turning Page.

Volg Huisgenoot op Twitter.