Dié album se titel beskryf presies die gevoel wat jy kry wanneer jy daarna luister.

Ons Onthou: Treffer Herinneringe van Gister, bevat 19 tydlose snitte deur van ons bekendste legendes, onder meer Lucas Maree se Miljoen, Cora Marie se Gee Haar ’n Roos en Tolla van der Merwe se Huursoldate.

Daar is ook ’n paar Engelse gunstelinge, soos Elvis Presley se Blue Suede Shoes.

Volg Huisgenoot op Twitter.