Ons dink: 3/5

Die Bloemfonteinse radiostasie OFM vier die treffers van die afgelope 25 jaar.

Dié versamelalbum op twee CD’s spog met ’n goeie meng­sel ou en nuwe nommers en plaaslike en internasionale treffers.

Spits jou ore vir klassieke snitte deur Queen, Crowded House, Joe Cocker, Eurythmics enStea­l­­ers Wheel, om enkeles uit te sonder.

Kunstenaars soos Kurt DarrenDewald Louwen Chris Chameleon sorg vir ’n plaaslike geurtjie.

KLIK HIER of gaan na www.kalahari.com om te bestel