Ons dink: 4/5

As jy van die fliek en die rockgroepe op die album hou, maak jou reg om lekker bederf te word.

Die klankbane van die vorige twee Transformers-flieks is ongelooflik, en dié een steek glad nie daarby af nie.

Linkin ParkStaind en My Chemical Romancedoen hul ding.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Hier's Linkin Park se snit "Iridescent"