Ons dink: 4/5

Versamelalbums met liedjies deur sangers wat vir pryse benoem is, is altyd ’n wenner. Daarop is iets vir almal, van urban pop tot Afrikaanse musiek. Hoogtepunte is Goldfish se Get Busy Living en Crazy White Boy se Love You Better.

WEN: Vyf lesers sal elk die CD Sama Nominees wen!

SMS die naam van die kuns­tenaars wat die liedjie Get Busy Living sing, jou naam en adres voor 30 Junie om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50. Die borg is verantwoordelik vir die versending van die pryse binne ’n redelike tyd.

Volg Huisgenoot op Twitter.