Ons dink: 3/5

Dit lyk of daar geen keer aan die Now-reeks is nie!

Hierdie bekostigbare reeks CD’s met die grootste treffers bied waarde vir geld.

Dis propvol aansteeklike liedjies soos die koel E.T. deur Katy Perry (saam met Kanye West),Rihanna se S&M en Snoop Dogg vs David Guetta se hervermenging van Sweat.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Kyk hier na die video E.T. deur Katy Perry met Kanye West