Ons dink: 2/5

As jou pa van Suid-Afrikaanse country­musiek hou, kan hierdie album ’n goeie kopie wees.Van die groot name en treffers in die genre word daarop saamgevat.

Maar as jy reeds hierdie soort musiek versamel, bied dit weinig nuuts. Jy kan na Lance James,Joanna Field, Alan LaddBarbara Ray en selfsGé Korsten en Rina Hugo luister.

Maar wat die musiek met “liefde vir pappa” te doen het, bly ’n raaisel.

Volg Huisgenoot op Twitter.