Ons dink: 4/5

As die kleingoed se pitkos Disney- en Pixar-flieks soos Toy Story, Finding Nemo, A Bug’s Life en Monster is, moet Ma en Pa beslis dié CD vir hulle koop.

Dit bevat 26 liedjies uit die gewildste animasieflieks.

Hulle sal gek wees oor You’ve Got a Friend in Me (Toy Story), Real Gone (Cars) en Life Is a Highway (Cars).