ns dink: 3/5

Die CD herinner jou aan die ongelooflike sangtalent wat ons op eie bodem het.

Hier vertolk van ons land se kunstenaars met die mooiste stemme, soos NianellRudi & Corlea enManuel Escórcio, geliefde treffers soos Angel Tongue, Come What May en You Raise Me Up.

Die laaste twee liedjies in Afrikaans, Hoor Jy My Stem? en Karoonag, is pure bederf.