Ons dink: 4/5

Teken in op Huisgenoot

Die Back to My Roots-reeks is bekend vir sy lekker versamelings soul-, funk- en disko-B-treffers uit die 70’s en 80’s.

Hierdie dubbelalbum met 31 snitte spog met George Benson se klassieke liedjie uit die 70’s, Give Me the Night, en immergroen treffers uit die 80’s.

Maar dit bevat ook nuwer gunstelinge.

Koel verby!