Ons dink: 3/5

Hierdie dubbel-CD sal jou geselskap hou op die lang pad en jou sommer ook na die jare toet laat verlang.

Met gunstelinge soos Living Next Door to Alice sal die kilometers verbyvlieg.

Boonop vertolk van ons gunsteling-sangers hierdie immergroen treffers. Luister gerus na Romanz se vertolking van Three Times a Lady en na Heinz Winckler wat Forever Young afstof.