Ons dink: 4/5

Meer beteken nie noodwendig beter nie, maar dié vyf CD’s dek beslis vele genres en jare.

Roxette se Must Have Been Love? Ja, jy sal dit hier kry. Ultravox se atmosferiese Vienna?Katrina and the Waves se opgewekte Walking on Sunshine? Katy Perry se Hot n Cold?

Jip, hulle is almal daar.

As jy jou sak daarvoor skud, hoef jy niks armer te voel nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.