Ons dink: 4/5

Die derde deel van hierdie versamel-album met goue oues bars uit sy nate danksy ’n derde skyf.

Daarop is altesaam 57 klassieke liedjies van groot name soos Air Supply, Dionne Warwick, Dusty Springfield, Smokie en Kenny Rogers.

Ons is dol oor The Foundations se Build Me Up But­tercup en Del Shannon se Runaway.