Ons dink: 3/5

Hierdie versameling op drie CD’s is ’n eklektiese mengsel van ou en nuwe treffers, maar dit werk heel goed.

Die eerste twee skywe word aan internasionale kunstenaars gewy en die derde een is trots Suid-Afrikaans met Engelse en Afrikaanse liedjies.

Hierdie indrukwekkende versameling bieds iets vir almal.

Ou gunstelinge van kunstenaars soos Eagle-Eye CherryThe CardigansWilson Phillips enRoxette sal jou skoon nostalgies maak.

Volg Huisgenoot op Twitter.