Ons dink: 4/5

Bok-aanhangers sal dol wees oor dié album propvol rugbystaatmakers soos Shosholoza deur Dan Moyane, Leon Schuster se Hie Kommie Bokke en die 2011-hervermenging van PJ Powers se 1995-treffer World in Union.

En vir musiek ná die wedstryd is daar oorgenoeg liedjies op hierdie dubbelalbum om die dansbaan te laat skud.

Volg Huisgenoot op Twitter.