Ons dink: 4/5

Hierdie dubbel-versamelalbum wemel van gunstelinge uit toeka se dae, soos Wake Me Up before You Go-Go van Wham! en Culture Clubse Karma Chameleon.

Van die legendariese snitte is Hot in the City deurBilly Idol en Alice Cooper se Poison. Suid-Afrika se PJ Powers en Steve Kekana se Feel So Strong is ook ingesluit.