Ons dink: 4/5

Die jongste NOW bied iets vir almal. Onder die 20 snitte tel Show Dem (Make the Circle Bigger) van JR, Lady Gaga en Beyoncé se Telephone, Kelis se Acapella, K’Naan se Waving Flag en Timbaland en Katy Perry se If We Ever Meet Again.

Dit sluit ook musiek in van Adam Lambert, Locnville, Rihanna, 30 Seconds to Mars, Lady Antebellum, Justin Bieber, David Guetta, Owl City, Chris Brown, Christina Aguilera en Alicia Keys.